Sunday, December 6, 2015

{Joy...}

Ek stap nou die dag by Woolworths in, koop 'n paar goedjies en terwyl ek in die tou staan om te betaal sien ek hierdie stunning "snow globe". Ek is bietjie van 'n sucker vir mooi Kersfees versierings en boonop is ek 'n baie getroue en lojale ondersteuner van Woolworths. Ek het sommer dadelik 'n kop vol idess gehad. Ek het vanoggend die "snow globe" saam met Kersfees balle afgeneem, my eie klein Kersfees scenery opgestel. Fotos geneem tot ek tevrede was met die regte foto. My inspirasie vir hierdie uitleg is Julie van The Winks Place, 'n uitleg wat sy Januarie 2011 gemaak het.

This is my take on the challenge over at Words and Paintery. I love the colour scheme.



and some close-ups










11 comments:

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...